Makaton SA

Slim Sinne

R650,00

Slim Sinne is ‘n opvoedkundige produk wat letterkundeontwikkeling ondersteun en kan gebruik word vir beide lees- en sinsbouontwikkeling. Slim Sinne is die Afrikaanse weergawe van Super Sentences.

SKU: MK01024 Category:

Slim Sinne is ‘n opvoedkundige produk wat letterkundeontwikkeling ondersteun en kan gebruik word vir beide lees- en sinsbouontwikkeling. Slim Sinne is die Afrikaanse weergawe van Super Sentences.

Super Sentences en Slim Sinne gebruik dieselfde 40 prentkaarte (19 X 15,5 cm) maar het verskillende woordkaarte – Engels 61 kaarte en Afrikaans 60 kaarte (10,5 X 7,5 cm).
Beide die prentkaarte en woordkaarte is stewig en gelamineer vir beskerming tydens herhaalde gebruik.

Kaarte is kleur-gekodeer om lees- en skryfonderrig aan te leer te ondersteun.

  • Voornaamwoorde – Geel
  • Selfstandige naamwoorde – Oranje
  • Werkwoorde – Groen
  • Vrae – Pers
  • Byvoeglike naamwoorde – Blou
  • Voorsetsels – Wit
  • Klein woorde – Wit

Slim Sinne word verpak in ‘n netjiese, stewige kartonhouer vir gemaklike berging.

Scroll to Top